Tamaties 8ha
Toediening
penac-k:
500g/ha 14 dae voor plantpenac-p: Molasse Leaf
Yield Plus
Kommentaar:
Kultivar
: HI PEAL (konfyttamaties)penac-p: 100ml/h is elke 4 weke toegedien.
Yield Plus 900ml/h is ook elke 4 weke toegedien.
Resultaat:
Normale opbrengs vir die gebied is ± 50-60t/h.
‘n Oes van 115t/h is gerealiseer
wat voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie is.Die gehalte van die tamaties was uitstekend – die vleis is ook baie ferm. Weereens ‘n uitstaande resultaat vir Dirk Swanepoel en penac.